Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Pilatus hoor wat die Jode sê, het hy vir Jesus buitetoe laat bring. Pilatus het op die regterstoel gaan sit. Die plek waar die regterstoel gestaan het, se naam was die Klipstoep. Die Hebreeuse naam van die plek is Gabbata.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:13 in konteks