Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:31 Bybel vir Almal (ABA)

Pilatus het vir hulle gesê: “Julle moet vir Jesus hier wegvat. Gaan kyk wat julle wette sê en dan kan julle self besluit of hy skuldig is.”Die Jode het vir hom gesê: “Nee, ons kan dit nie doen nie, want ons mag nie iemand doodmaak nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:31 in konteks