Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Simon Petrus het nog buite by die vuur gestaan en hy het homself warm gemaak. Die ander mense wat daar gestaan het, het vir hom gevra: “Is jy ook een van Jesus se dissipels?”Petrus het gesê: “Nee, ek is nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:25 in konteks