Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:8 Bybel vir Almal (ABA)

Wat U vir My gesê het, het Ek vir hulle gesê. Hulle het dit gehoor en hulle het geweet dit is waar dat Ek van U kom. Ja, hulle het geglo dat U My na die wêreld gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:8 in konteks