Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

“U het party van die mense in die wêreld vir My gegee, en Ek het vir hulle vertel van U. Hulle was u mense. U het hulle vir My gegee, en hulle het gedoen wat U gesê het hulle moet doen.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:6 in konteks