Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet onthou, Ek het vir julle gesê ’n slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie. Die mense van die wêreld het slegte dinge gedoen aan My, en daarom sal hulle ook slegte dinge doen aan julle. Hulle het nie geluister na wat Ek sê nie, en daarom sal hulle ook nie luister na wat julle sê nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:20 in konteks