Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:29 Bybel vir Almal (ABA)

Judas het die sak gedra waarin Jesus en die dissipels se geld was. Daarom het party van die dissipels gedink Jesus sê vir Judas om alles te gaan koop wat hulle moet hê vir die Paasfees. Party dissipels het gedink Jesus sê vir Judas hy moet geld vir die arm mense gaan gee.

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:29 in konteks