Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:13-15 Bybel vir Almal (ABA)

13. Julle noem My ‘Meneer’ en ‘Here.’ Dit is reg, want dit is wat Ek is.

14. Ek is julle Here en julle Meneer, maar Ek het julle voete gewas. Daarom moet julle ook mekaar se voete was.

15. Ek is vir julle ’n voorbeeld. Julle moet ook doen wat Ek vir julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 13