Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was amper tyd vir die Paasfees. Jesus het geweet dit was tyd om weg te gaan van hierdie wêreld en terug te gaan na sy Vader toe. Alles wat Jesus tot daardie dag gedoen het, het gewys dat Hy lief was vir die mense wat aan Hom behoort het en wat in die wêreld was. Jesus het tot die einde sy liefde vir hulle gewys, Hy het dit heeltemal gewys toe Hy aan die kruis gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:1 in konteks