Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Judas was nie regtig bekommerd oor die arm mense nie. Hy was ’n dief. Hy het die sak gedra waarin Jesus en die dissipels se geld was en hy het baie maal van die geld gesteel.

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:6 in konteks