Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het vir Jesus gesê: “Ons het in die Ou Testament gelees dat die Christus vir altyd op die aarde sal bly, maar jy sê die Seun van die mens sal hoog bo die grond wees. Wie is die Seun van die mens? Van wie praat jy?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:34 in konteks