Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:24 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Wanneer ’n mens ’n koringkorrel in die grond saai, dan gaan dit dood, en daarna groei die koring en dit dra baie koringkorrels. Maar as die koringkorrel nie in die grond val en doodgaan nie, dan word dit nie baie nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:24 in konteks