Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus se dissipels het nie dadelik verstaan wat gebeur het nie. Hulle het later verstaan toe God gewys het Jesus is ook God. Hulle het toe teruggedink aan die dag toe Jesus op ’n jong donkie in Jerusalem ingery het en hulle het verstaan dat die mense gedoen het soos daar in die Ou Testament oor Jesus geskryf is.

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:16 in konteks