Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:32 Bybel vir Almal (ABA)

Maria het by die plek gekom waar Jesus gestaan het en sy het voor Hom gekniel. Sy het vir Hom gesê: “Here, as U hier was toe my broer siek was, dan het my broer nie gesterf nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:32 in konteks