Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus wou vir die Fariseërs iets verduidelik toe Hy oor die herder gepraat het. Maar hulle het nie verstaan wat Hy vir hulle wou sê nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:6 in konteks