Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:38 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as Ek die dinge doen wat die Vader vir My gesê het, dan moet julle glo wat Ek doen, ook as julle nie in My wil glo nie. Dan sal julle regtig weet die Vader is by My en Ek is by die Vader.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:38 in konteks