Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:12 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat geld kry om die skape op te pas, sal nie doen wat die Goeie Herder doen nie. Iemand wat geld kry om die skape op te pas, is nie regtig ’n herder nie, en dit is nie sy skape nie. Wanneer hy sien ’n wolf kom, dan los hy die skape en hy hardloop weg. Dan vat die wolf die skape weg en hy jaag hulle na al die kante toe.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:12 in konteks