Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, julle moet geduldig wag totdat die Here kom. Julle weet dat ’n boer geduldig wag om al die koring op die land af te sny. Hy moet geduldig wag totdat die vroeë reën en die laat reën geval het.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:7 in konteks