Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer daar iemand by julle is wat siek is, dan moet hy die ouderlinge van die gemeente roep om na hom toe te kom. Die ouderlinge moet die Naam van die Here sê en hulle moet olyf-olie op die persoon gooi en vir hom bid.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:14 in konteks