Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, ek is baie lief vir julle, julle moet luister na my. Die mense van die wêreld dink miskien dat party mense arm is, maar júlle weet dat God arm mense gekies het om ryk te wees. Hulle is ryk omdat hulle in Hom glo en omdat Hy belowe het dat Hy die Koning sal wees van die mense wat lief is vir Hom.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:5 in konteks