Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

en een van julle sê miskien vir so ’n persoon: “Ek hoop dit gaan goed met jou, jy moet warm klere aantrek en genoeg eet.”Maar as julle nie vir daardie persoon gee wat hy nodig het nie, dan moet julle weet dat dit niks help nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:16 in konteks