Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

As daar by julle iemand is wat nie wysheid het nie, dan moet hy vir God vra om vir hom wysheid te gee, en God sal dit gee. Want God gee baie graag, Hy praat nie kwaai met mense wat tot Hom bid nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:5 in konteks