Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar iemand is gelukkig wanneer hy goed luister na die wette van God, die wette wat heeltemal reg is en wat ’n mens vry kan maak. As so iemand aanhou luister, dan vergeet hy nie wat hy gehoor het nie, nee, hy doen dit. En so ’n mens sal regtig gelukkig wees omdat hy doen wat die wette van God sê.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:25 in konteks