Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle heeltemal ophou om verkeerde en slegte dinge te doen. Julle moet nederig wees en julle moet luister na die goeie boodskap wat God in julle harte gegee het. Dit is die boodskap wat vir julle kan red.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:21 in konteks