Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Elke goeie ding wat julle kry, elke present wat goed en reg is, kom van bo af, dit kom van die Vader wat die sterre in die lug gemaak het. Die Vader verander nie, Hy is soos ’n lig wat altyd skyn.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:17 in konteks