Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer daar dinge is wat ’n mens se geloof toets en wat hom verkeerde dinge wil laat doen, dan moet die persoon nie sê: “Dit is God wat wil hê ek moet verkeerde dinge doen” nie, want niemand kan vir God verkeerde dinge laat doen nie, en God wil ook nie hê dat mense verkeerde dinge moet doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:13 in konteks