Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Want wanneer die son begin skyn en dit word baie warm, dan word die veldblomme droog en hulle val af en die mooi blomme is nie meer daar nie. So is ’n ryk mens en sy besigheid, hy sal verdwyn soos ’n veldblom.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:11 in konteks