Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

God het gepraat van ’n “nuwe” verbond, en so het Hy gesê dat die eerste verbond nou die “ou verbond” is. Wanneer iets oud word en oud is, dan sal dit gou verdwyn.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:13 in konteks