Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kan miskien sê die nageslag van Levi wat tiendes ontvang, het ook vir Melgisedek tiendes gegee toe Abraham vir Melgisedek ontmoet het en vir hom ’n tiende gegee het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:9 in konteks