Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoëpriesters wat Leviete was, moes elke dag eers vir hulle eie sondes offers bring en daarna moes hulle vir die volk offers bring. Maar ons Hoëpriester moet dit nie doen nie, want Hy het Homself ge-offer, Hy het dit een maal en vir altyd gedoen en Hy bring nie weer offers nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:27 in konteks