Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die volk het die Wette van Moses ontvang om vir hulle te vertel van die werk van die priesters van die nageslag van Levi. As dit waar is dat hierdie priesters van die nageslag van Levi hulle werk heeltemal klaar gedoen het, hoekom moes daar ’n ander priester kom? Hoekom moes hy ’n priester wees wat soos Melgisedek is en nie soos Aäron nie?

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:11 in konteks