Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie man Melgisedek was koning van die stad Salem. Hy was ’n priester van die Hoogste God. Melgisedek het vir Abraham ontmoet toe Abraham teruggekom het nadat hy die konings oorwin het. En Melgisedek het vir Abraham geseën.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:1 in konteks