Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ons hoop en ons wag vir die dinge wat sal gebeur, daarom is ons lewe veilig en daarom kan ons vas glo. Dit is soos ’n anker wat keer sodat ’n skip nie wegdryf nie. Ons hoop en ons is seker dat Jesus ons anker is, Jesus wat agter die gordyn in die tempel ingaan.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:19 in konteks