Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Want wanneer mense iets belowe, dan sê hulle gewoonlik iemand is die getuie, en die getuie is belangriker as hulleself. Hierdie belofte wys dan dat dit waar is wat hulle sê, en niemand kan dan nog daaroor stry nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:16 in konteks