Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Want God doen nie verkeerd nie, Hy sal nie die dinge vergeet wat julle gedoen het nie, en Hy sal nie vergeet hoe lief julle vir Hom was en hoe julle vir die gelowiges gesorg het en nou nog sorg nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:10 in konteks