Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het in God geglo, en daarom het hy soos ’n vreemdeling gaan woon in die land wat God vir hom belowe het. Hy het soos ’n vreemdeling in tente gewoon saam met Isak en Jakob. God het vir Isak en Jakob belowe dat hulle dieselfde dinge sal kry wat God vir Abraham belowe het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:9 in konteks