Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Noag het in God geglo, en daarom het God hom gewaarsku oor die dinge wat moes gebeur, maar wat mense nog nie kon sien nie. Noag het vir God gerespekteer en daarom het hy gedoen wat God gesê het. Hy het die ark gebou om sy huisgesin te red. Noag het in God geglo, en daarom het hy gewys dat die wêreld se mense skuldig is. God het vir Noag geseën sodat hy regverdig kan lewe omdat hy in God geglo het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:7 in konteks