Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die Ou Testament sê vir ons dat God tevrede was met al hierdie voorouers van ons omdat hulle in Hom geglo het. Maar Hy het nie vir hulle die dinge gegee wat Hy belowe het nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:39 in konteks