Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:37 Bybel vir Almal (ABA)

Mense het hulle met klippe doodgegooi, met ’n saag in stukke gesaag, met ’n swaard doodgemaak. Ander gelowiges het rondgeloop in klere van skaapvelle en bokvelle. Hulle het nie kos en klere gehad nie, mense het hulle laat swaarkry en het hulle baie seer gemaak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:37 in konteks