Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:35 Bybel vir Almal (ABA)

Vroue het hulle mense wat gesterf het, teruggekry uit die dood omdat God hulle weer laat lewe het. Mense het gelowiges so seer gemaak dat hulle gesterf het. Hierdie gelowiges wou nie sê dat hulle opgehou het om in God te glo nie. As hulle dit gesê het, dan sou hulle vry kon weggaan. Maar hierdie mense wat so gesterf het, het geglo dat God hulle weer sal laat lewe in ’n beter lewe.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:35 in konteks