Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle almal het in God geglo, en daarom het hulle die konings van ander lande oorwin. Hulle het gedoen wat reg is, hulle het gekry wat God vir hulle belowe het. Hulle het in God geglo en daarom kon leeus nie hulle bekke oopmaak om hulle te byt nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:33 in konteks