Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons wat in God glo, verstaan dat God gepraat het en só die hemel en die aarde gemaak het. ’n Mens kan party dinge nie sien nie, maar God het daardie dinge gebruik om die dinge te maak wat ’n mens kan sien.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:3 in konteks