Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het in God geglo, en daarom het Josef daaroor gepraat dat die nageslag van Israel sal terugkom uit Egipte na hulle land. Hy het dit gesê kort voordat hy gesterf het, en hy het ook gesê wat hulle ná sy dood met sy liggaam moet doen.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:22 in konteks