Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is waar: Mense wat in God glo, is baie seker dat God die dinge sal doen wat hulle hoop. Geloof is ’n bewys van die dinge wat ’n mens nie kan sien nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:1 in konteks