Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:41 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het toe Dorkas se hand geneem en hy het vir haar gehelp om op te staan. Toe het Petrus die weduwees en die ander gelowiges geroep, en hy het die vrou wat weer begin lewe het, voor hulle laat staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:41 in konteks