Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:36 Bybel vir Almal (ABA)

In die stad Joppe was daar ’n gelowige vrou. In die Aramese taal was haar naam Tabita. In die Griekse taal was haar naam Dorkas. Hierdie vrou het baie goeie dinge gedoen en sy het altyd arm mense gehelp.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:36 in konteks