Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:21 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense wat vir Saulus gehoor praat het, was baie verbaas en hulle het gesê: “Is Saulus die man wat in Jerusalem probeer het om die mense dood te maak wat vir Jesus aanbid? Is hý die man wat hiernatoe gekom het om vir die mense wat vir Jesus aanbid, te vang en na die priesterleiers toe te neem?”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:21 in konteks