Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

en vir hom gevra om briewe te skryf wat hy, Saulus, kon saamneem na die leiers van die sinagoges in die stad Damaskus. Die briewe moes sê dat as Saulus mense kry wat behoort aan “Die Pad,” mans en vroue, dan mag hy hulle vang en na Jerusalem neem.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:2 in konteks