Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het God ’n verbond gemaak met Abraham, dit was die besnydenis. Daarom, toe Abraham die pa geword het van Isak, het hy vir Isak besny toe Isak ag dae oud was. En Isak het ook vir Jakob besny, en Jakob het dieselfde gedoen met die voorvaders van die twaalf stamme.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:8 in konteks