Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

God het nie vir Abraham grond gegee in die land nie, glad nie, nie ’n klein stukkie grond nie. In daardie tyd het Abraham nog nie ’n kind gehad nie. Maar God het belowe dat Hy later die land vir Abraham en sy kinders ná hom sal gee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:5 in konteks